Potchefstromers vier wêreldkunsdag

Vanjaar se tema is getiteld “Ode aan Vincent”. Kunstenaars was begeesterd om aan hierdie uitstalling deel te neem nadat hulle ‘n onlangse lesing oor Vincent van Gogh bygewoon het. ‘n Wye verskeidenheid werk wat deur sy styl en temas geïnspireer is het op die museum se mure gehang.
Die kunsuitstalling duur tot Sondag, 8 Mei. Besoekure van die museum galery is Maandag tot Vrydag van 09:00 – 13:00 en 14:00 – 16:00, Saterdae vanaf 09:00 – 12:30 en Sondae 14:30 – 17:00.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
Top