Herald word bederf in Januarie

Maryke van Heerden en Cindy Colyn ontvang ontbyt vir die hele Herald kantoor (15 mense) van bestuurder van Stadium Food Court, Tommy de Beer.
Maryke van Heerden en Cindy Colyn ontvang ontbyt vir die hele Herald kantoor (15 mense) van bestuurder van Stadium Food Court, Tommy de Beer.

Baie dankie aan Panarotti’s Pizza en Stadium Food Court wat die Herald al lekker bederf het die maand.

Panarotti’s het verlede week ons kom verras met twee groot pizzas vir die kantoor, en vanoggend het Stadium Food Court vir elkeen ‘n heerlike ontbyt gebring.

Lihana Moos en Beaudine Nasr van die Herald ontvang die twee pizza's van Panarotti's.

Lihana Moos en Beaudine Nasr van die Herald ontvang die twee pizza’s van Panarotti’s.

  AUTHOR
Marianke Saayman
Journalist

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
Top