Snowflake Mark nou twee dae

Daar is ook 'n kroeg waar markgangers iets te drinke kan koop.
Daar is ook 'n kroeg waar markgangers iets te drinke kan koop.

Die bekende Snowflake mark word nou oor twee dae gehou. Potchefstromers het die afgelope naweek behoorlik van hierdie geleentheid gebruik gemaak om die mark ten volle te geniet. Die mark is op Vrydagaand 3 Februarie en Saterdagoggend 4 Februarie gehou. Mense het die groot verskeidenheid stalletjies met kos, kuns en handgemaakte items baie geniet. Die volgende mark word op 3 en 4 Maart gehou. Die toegang vir die Vrydagaand is slegs R10 en sluit musiekvertonings in.
Vir meer besonderhede oor die mark, of om uit te vind wat jy moet doen om ‘n stalletjie te bekom, kan ‘n e-pos aan Martie Bothma by martie.bothma1@gmail.com gestuur word.

Armand Bergman en Hay-Lee Johnson.

Armand Bergman en Hay-Lee Johnson.

Dian Beyleveld en Delmé Buitendag.

Dian Beyleveld en Delmé Buitendag.

Jana Lotter, Jaco Fourie en Hermien van Heerden.

Jana Lotter, Jaco Fourie en Hermien van Heerden.

Christo Labuschagné, Larry Nell en Estian Fourie.

Christo Labuschagné, Larry Nell en Estian Fourie.

MJ Scholtz en Ruwaan Botha.

MJ Scholtz en Ruwaan Botha.

Jané van der Linde, Jana van Niekerk en Joné Visser.

Jané van der Linde, Jana van Niekerk en Joné Visser.

Gerrit en Maria Muntingh en Marinda Neethling. Foto’s: Marianke Saayman

Gerrit en Maria Muntingh en Marinda Neethling. Foto’s: Marianke Saayman

Daar is verskeie stalletjies om by te koop.

Daar is verskeie stalletjies om by te koop.

 

  AUTHOR
Marianke Saayman
Journalist

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
Top