Kuier, kos en lekker musiek gaan altyd saam

Die afgelope Sondag was weer die pure lekker kosmark.

Rooy Kosmark het weer kosreuke gehad wat jou aan jou neus by die deure intrek en nie wil los tot jy oorversadig is nie. En wat gaan beter saam met kos as musiek en ‘n lekker bank om op dit te luister en jou smul happies te geniet.  So as jy dié een gemis het, onthou die volgende een is op 28 Mei. Sien meer foto’s op ons webwerf:  www.potchefstroomherald.co.za

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
Top