…"/>

Dorita du Toit en kie presteer in Meestersatletiek

Dorita en Bul du Toit
Dorita en Bul du Toit

Dorita du Toit het in die vroue 45-kategorie tweede plekke in beide verspring en driesprong behaal. Dorita het ook op 1 April by die Gauteng Noord Meestersatletiekkampioenskappe die paalspring- rekord gebreek. Bul du Toit (links) het ‘n derde plek behaal in die gewigstoot vir mans 50-kategorie.

Carmen Meyer het  goud in die vroue 45-kategorie in die 400- en 800 m behaal. Foto’s: Verskaf

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
Top