Gimmies se muurbalster kry brons by SA Muurbaltoernooi

Dylan Niemack in aksie op die muurbalbaan.
Dylan Niemack in aksie op die muurbalbaan.
Dylan Niemack in aksie op die muurbalbaan.

Dylan Niemack in aksie op die muurbalbaan.

Dylan Niemack van Gimmies het die 3de plek verower tydens die SA-skolemuurbaltoernooi. Dylan beklee tans die 3de plek in SA op die o.14 ranglys.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
Top