Man beseer na bakkie rol

‘n Man is vandag beseer nadat hy op die N12 beheer verloor het van sy bakkie waarna dit begin rol het.

Die ongeluk wat omstreeks 11:00 plaasgevind het, het die man gelukkig met slegs ligte  beserings gelos. Paramedici van ER24 het op die toneel gekom waarna hulle die man behandel het, en hospitaal toe geneem het vir verdere behandeling.

Die presiese oorsaak van die ongeluk is nog onbekend,

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
Top