Gimmies se jong rugbyspelers maak skoonskip teen Volkies

Potchefstroom Gimnasium se jong rugbytalent is op goeie dreef om in die toekoms naam te maak en die Noordwesliga hulle eie te maak. Gimmies se o.14 en o.15-A spanne het goeie oorwinnings oor Volkies tydens die Classic Clash behaal. Die o.14A’s het 24-17 gewen terwyl die o.15 A’s ‘n weghol oorwinning van 31-0 behaal het. Kyk die foto’s hier:

  AUTHOR
Wouter Pienaar
Sport Journalist

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
Top