VIDEO: Hoogtepunte vanClassic Clash 2017, Netbal, Hokkie en Rugby

Die 2017 Classic Clash wintersport-naweek tussen die twee tradisionele bastions van skolesport in Potchestroom sal met heimwee onthou word, of na nabetragting vergeet wil word.
Dit hang natuurlik af aan die kant van die dorp waar jou lojaliteite lê. Vir Gimmies sal dié Classic Clash lank in die geheue gebrandmerk word as een van die mees dominerende vertonings nog, waar hulle met ‘n 78 persent wenpersentasie spog nadat hulle 29 van die wedstryde, sowel as al die eerstespan-wedstryde gewen het.

 

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
Top