VIDEO: Kekkel en Kraai se trompoppies tree tydens NG Miederpark se karnaval op

Die NG Miederpark gemeente het Saterdag karnaval vir die kleinspan gehou.
Al die gunstelinge soos Bella en Buster en selfs Barney het ’n verskyning gemaak.

Daar was meer as genoeg om die jonges besig te hou met springkastele, skyfskiet, ’n spookhuis en verskeie trompoppie opvoerings.

 

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
Top