Kind voor skool raak gery

‘n 11 jarige kind is vandag (19 Junie) omstreeks 12:00 in Beyers Naudestraat raak gery.

Paramedici van ER24 het op die toneel gekom waar hulle die kind gevind het. Nadat die kind op toneel behandel is, het ER24 die kind, met matige beserings na Potchefstroom Medi-Clinic geneem vir verdere behandeling.

Die presiese oorsaak van die ongeluk is nog onbekend maar plaaslike owerhede was op toneel om ondersoek in te stel.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
Top