BUG Gimnastiekklub skitter

BUG  Gimnastiekklub se gimnaste het 25 medaljes verwerf in die Noordwes kwalifiserende kompetisie vir L1- tot L3 gimnaste wat op 26 Mei by die Noordwes Skool vir Gimnastiek in Klerksdorp gehou is. Die volgende kinders het medaljes ontvang. Agter van links na regs: Amorette du Preez, Loré Labuschagne, Elizka de Bruyn, Femke Raath, Amina Krieg, Tizel Peens, Nicolene Minnaar, Leigh-Ann Moss, Kaylene du Plessis, Mari-Louise Botha (inlas Kyla Erasmus. Middel van links na regs: Phillip Josipovic, Tristan Lottering, Naude Schoeman, Stef Schoeman, Marlu du Preez, Lihandie Swart , Hailly Labuscher, Ané Hall, Akeelah Jasson. Agter van links na regs: Diederik Bothma, Aiden de Witt, Victoria Louw, Dianie du Preez, Sichel Peens en Chanel Duarté.

 

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
Top