Luiperds se o.19’s verloor katgeveg teen Vrystaat

Die Luiperds se jong o.19 melkbaarde het Saterdagoggend op Olënpark hulle katgeveg teen die Vrystaat Cheetahs se o.19 span met 36-24 verloor in ‘n opwindende wedstryd waar die Vrystaters net een stappie voor die tuisspan was.

Kyk die foto’s hier – (Foto’s: Wouter Pienaar)

  AUTHOR
Wouter Pienaar
Sport Journalist

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
Top