Volkies se gholfster is nommer een in Noordwes

Christiaan Burke in aksie.

Christiaan Burke van Hoër Volkskool Potchefstroom is besig om die setperke aan die brand te slaan. Burke het ‘n tweede plek by die o.19 Tshwane Junior Ope sowel as ‘n tweede plek by die Noordwes Winter Classic in Rustenburg behaal met ‘n -6 baansyfer. Hierdie prestasies het Burke na die nommer een posisie vir juniors in Noordwes gelei.

  AUTHOR
Wouter Pienaar
Sport Journalist

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
Top