Towerlantern Fotografie beeld studente se fotokuns uit

Johann Nel en Johan de Klerk

Die jaarlikse foto-uitstalling van Towerlantern Fotografie se studente het vanaf Maandag – Woensdag (14-16 Augustus) in Jean Lampen se Blou Gallery in Van Rooystraat gepronk. Verskillende fotograwe wat aan die Potchefstroomse fotograaf Johan de Klerk  se Towerlantern-kursus voltooi het deur die loop van die jaar het die geleentheid gehad om hulle beste foto’s uit te stal.

Kyk die foto’s hier:

  AUTHOR
Wouter Pienaar
Sport Journalist

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
Top