CANSA gereed vir 2018 Relay for Life

Die nuwe CANSA Relay for Life-komitee is voor: Jean le Roux, Johann Hattingh, Wilna Esterhuizen en Isabel Minnaar. Agter: Chevaune Lubbe, Thelma van der Westhuizen, Adrienne Tavener, Melissa van der Westhuizen, Karen Stewart, Corlia van Vuuren, Mark Greef, Dinel Dreyer, Michelle Janse van Rensburg en Kristie Dreyer. Foto: Marianke Saayman

Die CANSA Relay For Life-span het verlede Woensdag die amptelike datum vir volgende jaar se Relay bekendgestel.

Die CANSA Relay sal op 3 Maart vanaf 12:00 tot 00:00 op die NWU se Joolplaas gehou word. Die tydverskuiwing is gemaak met die doel om meer voete na die jaar se geleentheid te lok.

2018 se Relay beloof om groot verrassings in te hou en die besoekers die dag te vermaak terwyl hulle hul steun aan kankeroorwinnaars toon.

Indien u of u besigheid ‘n span wil inskryf, skakel gerus vir Karen Stewart by 082 441 4354 om u plek vir die dag te verseker.

  AUTHOR
Marianke Saayman
Journalist

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
Top