Vermiste troeteldier

’n Gemmer mannetjieskat is vanaf Maandag 6 November vermis. Coco is laaste gesien in Gabru Straat, Bailliepark. Hy het nie ’n bandjie aan nie en is nog nie gesteriliseer nie.

Indien Coco gevind word, skakel Licia Marx by 071 689 5094 of 074 828 3030 of 079 532 0676.

  AUTHOR
Marianke Saayman
Journalist

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
Top