Miandi skitter weer by SA Sub-Jeug kampioenskappe

Miandi van Staden
Miandi van Staden

Miandi van Staden, dubbele SA kampioen van Gimmies, het tydens die NWU Top 30 atletiekbyeenkoms gewys waarom sy as o.15-atleet so hoog aangeskryf word in Suid-Afrika.
Sy het vroeër dié seisoen die knie voor van haar teenstanders gebuig, maar tydens dié afgelope NWU Top 30 byeenkoms, asook die SA Sub-Jeug kampioenskappe in Pretoria op 18 November, het sy weer haar naam groot in goud geskryf.
Sy het in albei byeenkomste gewys sy kan presteer wanneer dit saak maak! Sy het in die 100m hakskene gewys in ‘n tyd van 12.31 sekondes.

 

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
Top