Gimmies nommer een in provinsie

Potchefstroom Gimnasium is as die beste skool in die Noordwes aangewys.

Dit nadat die matriekuitslae vandag landswyd bekend gemaak is. Dié skool het ‘n 100% slaagsyfer terwyl ongeveer 90% van die matrieks met universiteitsvrystelling geslaag het.

Onder die 162 matrieks van Gimmies wat die eksamen geskryf het, is 294 onderskeidings behaal. Al die matrieks het geslaag met vrystelling vir verdere studies.

Lees meer oor die prestasie en die van die ander skole in Potchefstroom in volgende week se Herald.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
Top