Oud Bok spreek Heimatters toe

Oud-Springbok, Jannie de Beer, wat homself permanent in Potchefstroom gevestig het, het  (16 Januarie) met Heimat manskoshuis se eerstejaars gesels.

De Beer wat as motiveringspreker optree het die eerstejaars bietjie advies gegee om hulle te help met die pad vorentoe. Die koshuisbestuur het die praaitjie gereël as deel va ndie R&O program op kampus.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
Top