Patria tops in tennis

Patria manskoshuis, het die nommer een en twee posisie gevat tydens die eerstejaars tennistoernooi.

Villagers manskoshuis het derde plek gevat. Onder die dames het die twee top plekke aan dorpskoshuise behoort. Lavaria het bo geëindig met Dinki in tweede plek terwyl Heide die derde plek beklee het.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
Top