Video: Jack Parow gesels met Herald oor kleurryke “Afrika 4 Beginners” album

Jack Parow het op Donderdag, 15 Februarie by die Mystic Boer in Potchefstroom sy nuwe album Afrika 4 Beginners vrygestel met ‘n energieke vertoning wat sy aanhangers laat op en af hop het.

Potchefstroom Herald het met Parow oor sy nuwe album, sy liedjieskryfproses en sy doelwitte met dié album onder andere gesels.

Kyk die onderhoud hier: 

  AUTHOR
Wouter Pienaar
Sport Journalist

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
Top