Caput is konings van eerstejaarsrugby met wen teen Overs

Caput vier hulle oorwinning. Foto: Facebook

Caput Manskoshuis is die 2018 eerstejaarsrugby kampioene nadat hulle gisteraand vir Over de Voor Manskoshuis met 9-3 in die eindstryd op die Fanie du Toit Sportgronde geklop het.

Dit is ‘n groot oorwinning vir die Rooikatte wat hierdie jaar op ‘n hoë noot begin.

In die uitspeelwedstryd vir die derde plek het Villagers Manskoshuis vir Laureus Manskoshuis met 17-0 getroef.

Mall

  AUTHOR
Wouter Pienaar
Sport Journalist

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
Top