Potch skoonheid bewys dat drome waar word

Met haar lang blonde hare, glinster in haar oë en energieke persoonlikheid, is dit geen wonder dat die plaaslike model en voormalige Volkskool leerder, Anchané Pretorius (18), as ‘n finalis in een van die gesogste skoonheidskompetisies gekies is nie. Anchané is ‘n finalis in die Miss United Continents SA en Miss World Beauty Queen SA-kompetisie … Continue reading Potch skoonheid bewys dat drome waar word