Studente hou massagebed op kampus

Studente hou massagebed op kampus. FOTO: Marianke Saayman.
Studente hou massagebed op kampus. FOTO: Marianke Saayman.

 

Studente van die NWU Potcheftsroomkampus het vanoggend om 06:30 op die gras voor die hoofgebou bymekaar gekom om ‘n massagebed uit te voer. Hulle het gebid vir die onrus wat roer op die kampus sowel as die res van die land. Daar gaan more oggend weer 06:30 ‘n massagebed plaasvind op kampus.

  AUTHOR
Marianke Saayman
Journalist

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
Top