Groot klubrugby by Potch Dorp Rugbyklub hierdie Saterdag

Ferana van Heerden in aksie vir Potch Dorp.
Ferana van Heerden in aksie vir Potch Dorp.

In die eerste ronde van die Presidentsliga op Saterdag, 3 Maart het Potch Dorp Rugbyklub ‘n dag gehad om te vergeet nadat hulle al hulle wedstryde verloor het.
Hier is die uitslae van die naweek:
Potch Dorp Vroue vs Motlasana Vroue verloor 12-21
Potch Dorp 3 vs Motlasana 1 verloor 21-28
Potch Dorp 2 vs Klerksdorp 2 verloor 29-43
Potch Dorp 1 vs Klerksdorp 1 verloor 18-20
Die tweede ronde van die Presidentsliga vind ook op Potch Dorp se rugbyvelde (agter Olën Park) plaas hierdie Saterdag, 10 Maart. 14 spanne gaan aan hierdie rugbydag deelneem.

Hier is die bepalings vir Saterdag se wedstryde

Mall

 

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
Top