Spanwerk dryf Volkies se netbaldogters na goud

Volkies se o.17A netbalspan is NWU Prestigereekswenners. Agter is: Marizelle Coetzee, Kiana Strydom, Tanya van Niekerk, Morné Smit (afrigter), Elmie Brits, Emerize Swart en Lizette du Plessis. Voor is Janelle Kriel, Kayline Alsen en Anina van Zyl

Volkies se o.17A netbalspan is die wenners van vanjaar se NWU Prestigereeks nadat hulle in ‘n naelbytstryd vir Hoërskool Noordheuwel met 16-14 geklop het. Hoofafrigter, Morné Smit se span speel hierdie jaar kookwater netbal en hy glo dat die eenheid en spanwerk die bestanddele vir goue glorie is.
“Die talent wat ons het, gekombineerd met ‘n positiewe gesindheid en harte van goud, is ons suksesresep. Hulle is sterk taakgedrewe en as resultaat van hoë werksverrigting op die baan volg die prestasie vanself.
“Hulle is slim genoeg om die volgende konsep te verstaan: ‘Swak alleen maar saam is ons sterk.’ Hulle speel dus altyd as ’n eenheid,” sê Smit.

Volkies se o.17A netbalspan is NWU Prestigereekswenners. Agter is: Marizelle Coetzee, Kiana Strydom, Tanya van Niekerk, Morné Smit (afrigter), Elmie Brits, Emerize Swart en Lizette du Plessis. Voor is Janelle Kriel, Kayline Alsen en Anina van Zyl

Volkies se o.17A netbalspan is NWU Prestigereekswenners. Agter is: Marizelle Coetzee, Kiana Strydom, Tanya van Niekerk, Morné Smit (afrigter), Elmie Brits, Emerize Swart en Lizette du Plessis. Voor is Janelle Kriel, Kayline Alsen en Anina van Zyl

Elmie Brits en haar afrigter, Morné Smit deel 'n ligte oomblik

Elmie Brits en haar afrigter, Morné Smit deel ‘n ligte oomblik

Volkies se o.17-A spelers ontvang hulle medaljes van die NWU se Helene Botha na afloop van hulle oorwinning.

AJR

AJR

  AUTHOR
Wouter Pienaar
Sport Journalist

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
Top