ASNW se meesters blom in die Rosestad

Tembakazi Zweni het in die 1500 meter uitgeblink.
Tembakazi Zweni het in die 1500 meter uitgeblink.

‘n Groep van Sentraal Noordwes se meestersatlete het by die Vrystaatse SA Kampioenskappe wat vanaf 26 tot 29 April in Bloemfontein gehou is, hulle staal gewys.
Vroue 30: Lynette Bezuidenhout 100m 13.25 silwer 200m 27.97 brons en verspring 4.87m brons.
Vroue 35: Yolande du Toit 100m 13.26 goud en 200m 28.13 goud.
Vroue 35: Tembakazi Zweni 1500m 7.09;66 silwer, 5000m 26.44:28 brons.
Vroue 45: Dorita du Toit 80m h 15.32 goud, Pole Vault 2.70m goud, verspring 4.09m silwer, driesprong 8.39m goud.
Vroue 55: Riemke Pretorius 1500m 9:30.02 silwer, 300m h 1.42 silwer, 2000m hindernis 14:39 brons.
Vroue 65: Esbie van Heerden 400m 1.58 goud, 5000m 34.02 goud.

Tembakazi Zweni het in die 1500 meter uitgeblink.

Tembakazi Zweni het in die 1500 meter uitgeblink.

Mans 50: George Mngomezulu 100m 12.44 silwer, 200m 25.36 goud.
Mans 50: Johan Gutsche hoogspring 1.74m goud,
Gewigstoot 12m 4de plek
Werpskyf 38.7m 4de plek
Spiesgooi 43.11m brons.
Mans 50: Izak du Toit gewigstoot 9.22m 5de plek, massagooi 10.53m brons.

http://www.nbcarsales.co.za/

AJR

AJR

  AUTHOR
Wouter Pienaar
Sport Journalist

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
Top