Groot wenners by Buiteklub Tennis se kampioenskapfinale

Die gemengde dubbels-wenners is Louisa Grimbeek en Danie Anthony. Saam met hulle is klubvoorsitter, Pieter de Klerk (middel).
Die gemengde dubbels-wenners is Louisa Grimbeek en Danie Anthony. Saam met hulle is klubvoorsitter, Pieter de Klerk (middel).

Buiteklub Tennis se kampioenskapfinale is op Saterdag 26 Mei by die Potchefstroom Buiteklub se tennisbane aangebied. Die groot wenners was Jannie Geldenhuys (mans enkels), Duran Archery tesame met Geldenhuys in die mans dubbels, Louisa Grimbeek en Danie Anthony in die gemengde dubbels en klubvoorsitter, Pieter de Klerk en Ben Kriel in die dubbels B-afdeling. Volgens De Klerk was die toernooi ‘n groot sukses en is dit met ’n gesellige braai afgesluit.

http://www.nbcarsales.co.za/

  AUTHOR
Wouter Pienaar
Sport Journalist

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
Top