Potchefstromers gaan Sondag die uitdagende Comrades aanpak

Berts Bricks Atletiekklub he 38 atlete wat Sondag aan die Comrades Marathon gaan deelneem.
Berts Bricks Atletiekklub he 38 atlete wat Sondag aan die Comrades Marathon gaan deelneem.

Die uitdagende Comrades Marathon wat Sondag 10 Junie plaasvind, het oudergewoonte weer van Potchefstroom se fiksste atlete getrek. Vanjaar se Comrades vind van bo na onder plaas oor ‘n afstand van 90.18 kilometer. Deelnemers begin in Pietermaritzburg en sal dan met bloed, sweet en trane die eindpunt in Durban wil bereik. Berts Bricks Atletiekklub het weer ‘n klomp atlete wat die ikoniese marathon gaan aandurf. Dié atletiekklub het vanjaar 38 deelnemers. Die ervare Nico Deerling van Promosa Atletiekklub neem aan sy 9de Comrades deel en spog met ‘n beste tyd van 6 uur en 52 minute.
Solly Tueng is die ander Promosa Atletiekklub-atleet wat aan sy sesde Comrades gaan deelneem. Nimrod Finger (3de Comrades) is die enigste atleet by Korrektiewe Dienste in Potchefstroom wat gaan deelneem.

Berts Bricks Atletiekklub he 38 atlete wat Sondag aan die Comrades Marathon gaan deelneem.

Berts Bricks Atletiekklub het 38 atlete wat Sondag aan die Comrades Marathon gaan deelneem.

Nico Deerling van Promosa Atletiekklub

Nico Deerling van Promosa Atletiekklub

http://www.nbcarsales.co.za/

 

  AUTHOR
Wouter Pienaar
Sport Journalist

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
Top