Baillie Park se netbaldogters vat liga-titels

Laerskool Baillie Park se o.13A netbalspan is agter: Belinda Strydom, Heloïse Freeke, me. Wilna Crowther (afrigter), Elizca Middelberg en Miandi Fourie. Voor: Anica Swart, Danny van Wyk, Kutlwano Chigazana en Luanke van As. Foto’s: Verskaf

Laerskool Baillie Park se o.13A en o.12B netbalspanne het die afgelope seisoen puik vertoon en is as Potch ligawenners aangewys.

Laerskool Baillie Park se o.12B netbalspan wat die Potch-liga verower het is agter: An-Suné Zitzke, me. Elsabé van Deventer (afrigter), Mia le Roux en Danél Meintjies. Voor: Chante-lee Bosman, Carike Hattingh, Hanri Schabort en Karin Middelberg. Afwesig: Madeli Swart.

Laerskool Baillie Park se o.12B netbalspan wat die Potch-liga verower het is agter: An-Suné Zitzke, me. Elsabé van Deventer (afrigter), Mia le Roux en Danél Meintjies. Voor: Chante-lee Bosman, Carike Hattingh, Hanri Schabort en Karin Middelberg. Afwesig: Madeli Swart.

Laerskool Baillie Park se o.13A netbalspan is agter: Belinda Strydom, Heloïse Freeke, me. Wilna Crowther (afrigter), Elizca Middelberg en Miandi Fourie. Voor: Anica Swart, Danny van Wyk, Kutlwano Chigazana en Luanke van As. Foto’s: Verskaf

Laerskool Baillie Park se o.13A netbalspan is agter: Belinda Strydom, Heloïse Freeke, me. Wilna Crowther (afrigter), Elizca Middelberg en Miandi Fourie. Voor: Anica Swart, Danny van Wyk, Kutlwano Chigazana en Luanke van As. Foto’s: Verskaf

http://www.nbcarsales.co.za/

http://www.nbcarsales.co.za/

  AUTHOR
Wouter Pienaar
Sport Journalist

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
Top