Ma sterf, man ernstig beseer in N12 ongeluk

ongeluk

‘n Jong ma het Saterdagaand (7 Julie) omstreeks 21:00 in ‘n ongeluk op die N12 net buite Potchefstroom gesterf. Haar man wat saam met haar in die ongeluk was is glo in ‘n kritieke toestand in die hospitaal.

Die jong paartjie se babaseun was na bewering gelukkig by sy grootouers en nie in die ongeluk betrokke nie.

Lees meer oor die voorval in die week se Potchefstroom Herald.

  AUTHOR
Marianke Saayman
Journalist

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
Top