Kinders se harte raak bly op Mandela Dag

Johnny Lekgeto, beter bekend in Wyk 4, Kanana as Oom Johnny, het op Mandela Dag sowat 70 kinderharte bly gemaak. Oom Johnny het pakkies met koeldrank, koekies en skyfies aan die kinders in Kanana uitgedeel.

Oom Johnny doen dit al vir drie jaar en elke jaar word die produkte in die pakkies deur Turkstra Bakkery in Potchefstroom geskenk. Oom Johnny bedank Gerhard Turkstra vir sy skenking die afgelope drie jaar.

  AUTHOR
Marianke Saayman
Journalist

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
Top