Hier is nog foto’s van ons pragtige matrieks

Bianca Nortje van Hoër Volkskool Potchefstroom.

Die Potchefstroom Herald sal graag wil sien hoe Potchefstroom, Ventersdorp en omliggende gebiede se matrieks vanjaar hul matriekafskeid bygewoon het.

Het jy ‘n besondere rok aangehad? Het jy dalk met ‘n unieke voertuig na jou matriekafskeid gegaan? Stuur vir ons jou foto’s en wys vir Potchefstroom hoe spesiaal jou matriekafskeid was.

*Stuur jou gunsteling foto na [email protected] met jou en jou metgesel (indien hy of sy ook in die foto is) se name en vanne, sowel as jou skool se naam.

Foto’s sal op die Herald se webtuiste gepubliseer word.

Hier is foto’s wat reeds ingestuur is:

• Gabriella Mackenzie van Potchefstroom Gimnasium en haar metgesel Lee-Vail Makousa.

• Camryn Hitge van Potchefstroom Gimnasium.

Camryn Hitge van Potchefstroom Gimnasium.

• Bianca Nortje van Hoër Volkskool Potchefstroom.

• Naduéscha Fourie van Ferdinand Postma en haar metgesel John Kruger.

• Mo’nique De Koker van Promosa Sekondêre skool en haar metgesel Ludrick Greeff.

Mo’nique De Koker van Promosa Sekondêre skool en haar metgesel Ludrick Greeff.

• Letonia Prins van Die Wilge Hoërskool.

Letonia Prins van Die Wilge Hoërskool.

• Chimonique Prinsloo van Hoërskool Bothaville.

• Micaela Myburgh en Giovanni Pestana van Hoër Volkskool Potchefstroom.

• Ruechelle van Eden van Hoërskool Gimnasium en haar metgesel HA Louw.

• Mariska Plotz en Tian Steyn van Hoër Volkskool Potchefstroom.

Mariska Plotz en Tian Steyn van Hoër Volkskool Potchefstroom.

Mariska Plotz en Tian Steyn van Hoër Volkskool Potchefstroom.

• Leanco DeLora en Verdú Rademeyer by Hoër Volkskool Potchefstroom se martiekafskeid.

Leanco DeLora en Verdú Rademeyer by Hoër Volkskool Potchefstroom se martiekafskeid.

Leanco DeLora en Verdú Rademeyer by Hoër Volkskool Potchefstroom se martiekafskeid.

• Jaqueline Pottas en Morne Booth van Ventersdorp Gekombineerde skool.

Jaqueline Pottas en Morne Booth van Ventersdorp Gekombineerde skool

Jaqueline Pottas en Morne Booth van Ventersdorp Gekombineerde skool

• Ankea van Biljon van Hoër Volkskool Potchefstroom.

  AUTHOR
Marianke Saayman
Journalist

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
Top