Spesiale 60 blad uitgawe 55 jaar gelede op straat

Vandag (8 November) in 1963 het ‘n spesiale uitgawe van 60 bladsye van die Potchefstroom Herald verskyn om die 55ste bestaansjaar van die koerant te herdenk.

Die dorp was toe 125 jaar oud. Die Turkstra familie het ekstra betaal sodat ‘n eksemplaar van die spesiale uitgawe in elke posbus in Potchefstroom geplaas kon word. (Bron:  Proudly Potchefstroom)

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
Top