Editor’s note

potch herald logo

Red ons mooi eikebome

Potchefstroom was nog altyd baie trots op sy geskiedenis. Deel hiervan is sy historiese geboue en sy besondere eikelaning met bome wat dateer uit 1863.
potch herald logo

Puk-kampus kan met rede spog

Saterdag het duisende eerstejaars en hul ouers die Potchefstroom-kampus van die Noordwes-Universiteit letterlik oorstroom. Die amfiteater was volgepak. Nie almal kon sitplek kry nie. Die rektor, prof. Fika Janse van Rensburg, se toespraak was treffend en het mens ’n kykie op dié kampus gegee wat alle Potchefstromers nie noodwendig weet nie. Uit sy toespraak die
potch herald logo

Drastiese stappe nou nodig

In die tydperk van die 16 dae van aktivisme teen geweld teen vroue en kinders is dit ironies dat daar toe juis in die media oor talle gevalle berig is waar daar geweld teen vroue en kinders was.
potch herald logo

Netbalkroon meer as net sportsukses

Ai, hoe lekker is dit nie om te midde van oorgenoeg neerdrukkende nuus, so ’n lekker voorbladfoto te hê waar dit jubel en juig oor die Pukke se Varsity-netbalkroon?
potch herald logo

Aardklop: Wat sê die mense?

Dinsdagaand by die ATKV-verhoog het iemand aan die ou langs hom gestamp en gesê: “Man, dis mos nou lekker! Aardklop is weer waar dit hoort!”
potch herald logo

Opgradering van riool noodsaaklik

Die stadsraad se goedkeuring van meer as R7 miljoen vir die opgradering van een van die hoofrioollyne op die Bult is dringend noodsaaklik.
potch herald logo

Hopelik is daar lig in die tonnel

Is daar lig in die tonnel? Die stilte van die ANC oor die manewales van die bedryfshoof van die SAUK, Hlaudi Motsoeneng, is verbreek en die minister van kommunikasie moet glo Maandag vrae van die ANC se subkomitee oor kommunikasie van die nasionale uitvoerende komitee gaan beantwoord.
potch herald logo

Stilswye los nie probleem op

Beeld berig vandeesweek dat die direkteur van die mediawaghond, Media Monitoring Africa (MMA), sou gesê het dat Verwoerd, baasbrein van apartheid, trots sou wees op die SAUK.
potch herald logo

Kom ons dink nou baie groot

Die afgelope tyd was daar heelwat verwikkelinge vandat die Jomo Cosmos-sokkerspan van Johannesburg hul wedstryde in Potchefstroom speel.

Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
Top