Community

Die Potch/Tlokwe Sakekamer wat die skattejag gereël het. Foto’s: Marianke Saayman

Potchefstroomse sakelui hou skattejag

Verskeie besighede het op Saterdag 5 November in Potchefstroom bymekaar gekom om aan die Potch/Tlokwe Sakekamer se skattejag deel te neem.

Kreatiewe kiekies by Aardklop

Die Herald het in samewerking met Potch Akademie ‘n stalletjie by Aardklop. Kom rus in die skaduwee, koop ‘n water en neem ‘n foto. Al die fotos wat geneem word sal op die webtuiste verskyn.
Die groep inwoners wat saam met AfriForum gehelp het om die bome te plant. Foto: Verskaf

Wyk 3 plant bome vir Boomplantmaand

Wyk 3 se inwoners het Saterdag 10 September saam gesweet om te help bome plant om die wyk se parke te verfraai ter viering van Boomplantmaand.

Ageing caregiver ready to pass on baton to Ikageng youth

Grandma Joyce Mase Ntsizi started caring for two children after their parents passed away in 2012. This act of kindness and caring blossomed into what is known today as the Ikhaya la Bantwana shelter, which houses about 25 children between the ages of one and eighteen.

17-year-old strangled to death

“The family is heartbroken but we believe in forgiveness because the Bible teaches us to forgive. We will let the law deal with his murderer. We will always praise God in both the good times and the bad.”

Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
Top