News galleries

Volkies hou beste Wildsfees nog

Hoër Volkskool Potchefstroom se Wildsfees wat na die jaarlikse Classic Clash teen Gimmies vanjaar op Saterdag 27 Mei aangebied is, was vanjaar nog een van die allerbestes. Nie net vir die eerste keer, was daar ‘n gaskuntenaar nie, maar weer eens het die skare behoorlike aan die interessante wildsvleis wat op die spyskaart was, gesmul.

Snowflake Mark weer ‘n staatmaker in Potchefstroom

Net soos ’n goeie vriend, kan jy altyd op die Snowflake Mark vertrou. Oudergewoonte was verlede naweek se mark lafenis vir die siel met honderde Potchefstromers wat hulle weg na hierdie immergewilde kuier- en koopgeleentheid gevind het. Daar was soos gewoonlik ’n smorgasbord lekkernye wat te proe en te koop was, asook ‘n kreatiewe versameling

Mimiekmeester verdien staande ovasie

Mimiek is ‘n fyn kuns en Suid-Afrika se mimiekmeester, John Jacobs is gedurig besig om hierdie kuns op sy manier te vervolmaak. Jacobs het 20-jaar lank in Frankryk onder leiding van die bekende mimiek kunstenaar, Marcel Marceau gewerk, waar Marceau die titel van meester aan Jacobs toegeken het.   Foto’s: Wouter Pienaar In Jacobs se

Frank maak weer Hond haaraf

“Ek wens mense was meer soos honde. Dan kan jy weet wie hou regtig van jou. Jy kan weet wie jy régtig gelukkig maak”. Hierdie frase is my heel gunsteling in Dana Snyman se nuwe eenmanstuk, Hond. Frank Opperman vertolk die rol van ‘n verwaarloosde skrywer, wat net ‘n laaste dag saam sy sieklike hond

Kreatiewe kiekies by Aardklop

Die Herald het in samewerking met Potch Akademie ‘n stalletjie by Aardklop. Kom rus in die skaduwee, koop ‘n water en neem ‘n foto. Al die fotos wat geneem word sal op die webtuiste verskyn.
Matthew Mole was a big hit during the first night.

Matthew Mole and Monark make magical music at PotchVegas

The first ever PotchVegas student music festival kicked off with a bang on Thursday, 22 September,  as some of SA’s most popular musicians such as Al Bairre, Monark and Matthew Mole entertained the crowd with their majestic melodies. Here are some of the photos of last night: Photos: Wouter Pienaar
Chanté Bester, Marna Claassens en Jomari Myburgh saam met hulle Paws honde.

NWU Pukke netbalspelers wys liefde by Paws

Die gesegde dat honde ‘n mens se beste vriend is was van toepassing vanmiddag toe NWU Pukke se netbalspelers hulle tyd saam met die honde by Paws (Potchefstroom Animal Welfare Society) spandeer het. Dié netbalspelers, wat kaptein Chanté Bester, Marna Claassens, Romé Dreyer, Mandolene Hermanus en ander ingesluit het, kon nie genoeg van die oulike
Francois van Coke lei die "massakoor" wat by die Mystic Boer uit volle bors hulle gunsteling liedjies gesing het.

Foto’s: Fokofpolisiekar herleef Swanesang in al sy glorie

Afrikaanse rockers, Fokofpolisiekar, het gisteraand, 21 Julie, Potchefstroom kom besoek en ‘n energieke en luidrugtige vertoning gelewer. Dit was deel van Polisiekar se 10 jaar herdenking van hulle 2006 album Swanesang. Die mense het op die Mystic Boer toegesak en al vroeg in rye gestaan om vir Francois van Coke, Wynand Myburgh, Johnny de Ridder,

Fun in the sun at Promosa Primary

The annual Promosa Primary fun day was once again a huge success as hundreds flocked to the school grounds on Saturday, 16 April. With each grade responsible for an activity or stall, there was plenty to do, see and eat.

‘Performing Wo/Man’ opening

‘Art is an international language, understood by all’ – Igor Babailov. NWU Gallery opened an exhibition curated by Derek Zietsman, ‘Performing Wo/Man’ on Thursday, 14 April.People came out in their numbers to see the exhibition. The gallery was filled with people with a love for art, people who stared at the art pieces for hours,

Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
Top