Photo Galleries

In die warm son straal atlete by SA landloopkampioenskappe

Die 2017 Suid-Afrikaanse Landloopkampioenskappe wat vandag (9 September) in Potchefstroom plaasgevind het, was letterlik en figuurlik een van die warmste byeenkomste nog in hierdie sport se trotse geskiedenis. Die landloopkampioenskappe, wat Ateltiek Sentraal Noordwes puik aangebied het, het vanoggend alreeds om 07:45 by die NWU-Pukke Joolplaas begin en gedurende die dag het oud en jonk…
Joe Smith in volle vaart. Foto: Wouter Pienaar

Smith se driekuns stuur Luiperds na groot sege teen Kings

‘n Kragtige driekuns van die Luiperds se kaalkopstut, Joe Smith, was een van die vele hoogtepunte in die Luiperds se professionele 57-20 oorwinning teen die OP Kings vanmiddag (Vrydag, 8 September) op Olënpark. Joe Smith was maar  een van die uitblinkers vir die Luiperds in hierdie Curriebeker Eerste Divisie-stryd en die kragtige stut het goeie…

Volkies kry splinternuwe binnenshuise krieketnette

Volkies Krieket se strewe na uitnemendheid het verlede Woensdag, 30 Augustus, ‘n nuwe hoogtepunt bereik met die amptelike opening van hulle binnenshuise krieketnette. Hierdie puik nuwe fasiliteit is net nog ‘n droom wat vir hierdie skool waar geword het en sal verseker net nog beter geleenthede vir huidige en toekomstige krieketspelers bied om hulle volle…
Siyabonga Mabo of North West in action against Mpumalanga.

North West u.21’s gain last minute 3-2 victory over Mpumalanga

The u.21 Mens and Ladies IPT Hockey tournament is currently underway at the NWU-Pukke Astroturf from 4-9 September and the local North West teams have started well in their opening matches. The NW ladies side drew 0-0 with Western Province B on Monday night, whilst the NW men completed a hard fought come from behind…

Pukke still unbeaten and look forward to VUT clash

NWU-Pukke continued their quest for their third consecutive Varsity Netball title with a 40–34 victory over Tuks at the Callie Human Hall in Bloemfontein this past Monday ‘Defence’ was the keyword for Pukke who managed to stifle Tuks’ attacking intentions with Zandré Erasmus and Monique Reyneke putting in impressive performances. Photos: Van Zyl Naudé/Varsity Sports…
Mangaliso Mosehle made 52 (42) to steer his side to victory against North West in the Africa T20 Cup.

Gauteng dash North West’s Africa T20 Cup hopes at Senwes Park

A steady 81 run partnership between Mangaliso Mosehle and Stephen Cook was the main catalyst that took Gauteng to a 6 wicket victory taking North West out of the Africa T20 Cup on Sunday at Senwes Park. In the end North West’s small score of 128/6 was not enough as Gauteng managed to reach 129/4 after…
Marco Jansen in aksie met die bal.

Jansen se onoorwonne 62 dra Gimmies deur na 5 paaltjie oorwinning teen Volkies

‘n Volkies kolfineenstorting en ‘n onoorwonne 62 van Gimmies se veelsydige Marco Jansen was die twee groot besprekingspunte van vandag se Noordwes u.19 Superliga-stryd tussen Volkies en Gimmies op die Gimmies Oval wat die tuisspan met 5 paaltjies gewen het. Jansen se 62 (101) was dalk nie oogeenlopend vinnig nie, maar hy was die anker…
Janneman Malan goes on the drive

Northerns beat North West in last ball nail-biter

The North West Dragons started their Africa T20 Cup campaign on a losing note against Northerns with a nervous three run loss in a close Pool B match tonight at Senwes Park in Potchefstroom. The Dragons needed 13 runs from the final over but Migael Pretorius bowled out Andre Malan with the final ball of…

Krieketkragmeting wag op Gimmies en Volkies dié Saterdag

Die volgende hoofstuk in die Gimmie-Volkie kragmeting op die krieketveld vind komende Saterdag 2 September om 09:00 op Gimmies se opgegradeerde Gimmie-Oval plaas. As daar deur die geskiedenisboeke van die afgelope twee jaar geblaai word kom daar ‘n interessante verskynsel op die krieketveld tussen Gimmies en Volkies se eerstespanne voor: Die skool wat die ligawedstryd…

ASNW stuur groot landloop span vir SA’s

Die Atletiek Sentraal Noordwes landloopkampioenskappe het Saterdag 19 Augustus by die Fanie du Toit Sportgronde se Joolplaas plaasgevind en verskeie ouderdomsgroepe het hul alles gegee om bo uit te kom. Vanuit hierdie byeenkoms is daar talle atlete gekies wat vir ASNW by die SA Landloop Kampioenskappe vanjaar wat op 9 September in Potchefstroom op tuisbodem…

Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
Top