Sports Galleries

Caster en kie hou Noordwes kookwater by SA’s

Die tweede dag van hierdie naweek se ASA Senior Nasionale Atletiek-kampioenskappe in Potchefstroom by die Kenneth McArthur Stadion is behoorlik kookwater soos talle atlete hulle talente ten toon stel. In vandag (22 April) se bloedige hitte het groot name soos Caster Semenya (400 meter), Julia du Plessis (Hoogspring), Elroy Gelant (10 000 meter) en Pieter

Patria weer eens naaswenners in Varsity Koshuisrugby

Nog ‘n jaar, nog ‘n tweede plek vir Patria Manskoshuis in die Varsity Koshuisrugby-eindstryd. Dit was amper asof ‘n gebreekte langspeelplaat maar weer eens die woorde “naaswenners” by Tuks se LC de Villers-stadion basuin het, toe Vishuis Manskoshuis van Kovsies die Patria manne met 26-10 in die eindstryd op Maandag 17 April geklop het. Vanuit

Photos: Sprinters will light up Potch tonight

The ASA Senior National Athletics Championship is in full swing in Potchefstroom. The action started at 09:30 and athletes have already put up their names at this massive competition that takes place at the Puk McArthur Stadium from 21-22 April. Athletics fans have also streamed to the stadium and seats are filling up for the

Consensus Crusaders charge to victory in NPL

A four-match unbeaten run in the 2017 North West Cricket Premier League (NPL) took the Consensus Crusaders to the title as they beat the Midway Strikers by 8 runs in a competitive final at Senwes Park on Sunday 2 April. The other two teams in the tournament – the Oranje Toyota Cruisers and Senwes Spinners contested

Pukke settle for Silver in Varsity Athletics

NWU-Pukke’s athletes did their utmost but, in the end, they could not stop Tuks’s juggernaut on the University of Pretoria’s home soil in the second and final leg of the 2017 Varsity Athletics competition. Tuks are now the new Varsity Athletics champions, finishing on 31 310 points with Pukke taking second overall on 30 785

Ferdies se sportspanne wys hulle staal op tuisveld

Ferdies het op Donderdag 23 Maart ‘n suksesvolle dag op hulle sportvelde teen Hoërskool Stilfontein, Potchefstroom Boys High en Potchefstroom Girls High beleef. Ferdies se vier netbalspanne het almal gemaklik die oorhand teen Stilfontein gehad. Die o.14 span wen 25-3, o.15 wen 31-4, 2des wen 22-7 en 1stes wen 40-2. In die hokkie beleef Ferdinand

Volkies se netbaldogters baan die weg in Pukreeks

As daar een sekerheid vir Volkies se sport in hierdie jaar se Pukreeks is, is dit dat hulle netbalspanne kop en skouers bo hulle teenstanders is. Verlede naweek teen HTS Witbank het al Volkies se netbalspanne skoonskip met hulle Hoëveld teenstanders gemaak. Die eerstespan het ook juis hulle skool se naam met ‘n 36-14 oorwinning
Noordwes se Phemelo Monchusi het 'n bronsmedalje in die seuns o.13 200 meter naellope behaal. Foto: Mario van de Waal.

Laerskoolatlete skitter tydens SA’s in Potch

Potchefstromers kan trots wees op hulle laerskoolatlete wat tydens die gesogte SA Laerskole Atletiekkampioenskappe wat op 24 en 25 Maart in Potchefstroom gehou is, hul goed van hul taak gekwyt het. Hulle het teen van die land se topatlete van die Wes-Kaap, Gauteng, Vrystaat en Mpumalanga deelgeneem en Noordwes se atlete in groen, geel en
Tumelo Machaba, Pieter Conradie, Henco Uys en Jerry Motsau kompeteer in die senior mans 800 meter tydens die ASNW Kampioenskappe. Motau het dit in 1:48.96 gewen.

Noordwes atlete kook by Atletiek Sentraal Noordwes Kampioenskappe

Daar is die afgelope naweek, 17-18 Maart, weer bewys wat in die Noordwes Provinsie se atlete steek met pragvertonings tydens die jaarlikse Atletiek Sentraal Noordwes Kampioenskappe. In die bloedige hitte het deelnemers geswoeg en gesweet maar op die ou einde oorwin. Talle atlete het hulle hande opgesteek om vir die SA Kampioenskappe te kwalifiseer wat

Potch Dorp wys weer dat klubrugby gesond is met groot rugbydag

Potch Dorp Rugbyklub se velde was die afgelope naweek (Saterdag, 18 Maart) stampvol ondersteuners wat ‘n werklike rugbyskouspel van sowat 12 ure beleef het. Altesaam 21 spanne het aan hierdie rugbydag deelgeneem, waar beide mans en vrouerugby groot aandag geniet het. Die aksie was vuurwarm op die veld en spelers het werklik bewys watter talent

Speed Series sets the pace in Potchefstroom

The exciting Athletics South Africa Speed Series recently entertained locals with athletics action out of the top drawer at the Puk McArthur athletics stadium in Potchefstroom on Wednesday 15 March. The race of the evening was undoubtedly between Pukke’s Pieter Conradie and Botswana’s Isaac Makwala. Makwala has competed in the Olympic Games and is a

Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
Top