Sports Galleries

South Africa's AFL with their new NW 405 sponsored kit.

South Africa’s Aussie Rules stars gets warm Potch farewell before World Championships

The South African Aussie Rules Football squad received a heroes farewell from the NW 405 municipality on Monday night before their big trip to Australia for the prestigious 2017 AFL International Cup (IC17) that will held in Melbourne from 5-19 August. South Africa will play in the division 1 group and  will be in the…

Luiperds se o.19’s goed op dreef

‘n Driekuns van die Luiperds se o.19-sterskrumskakel Cameron Dorfling was die hoogtepunt in die welpies se weghol 40-7 oorwinning teen OP oor die die afgelope naweek in Port Elizabeth. Ander Luiperds-spelers wat uitgeblink het was losskakel Janlu Steenkamp wat met ‘n drie en vyf sdoelskoppe 15 punte in dié wedstryd aangeteken het. Duhan Gunter en…

Gimmies se harte breek in Virsekerbekereindstryde

Die Mooivallei Sportgronde was die plek om die afgelope Saterdag te wees, waar rugbyliefhebbers klassieke tweestryde in die Virsekerbekereindstryde vir Noordwes Grootskole aanskou het. Vir die plaaslike Potchefstromers was dit wel ‘n bittersoetdag met al drie verteenwoordigende spanne van Gimmies en die o.16A Volkiesspan wat nederlae beleef het. In die o.14A wedstryd tussen Lichtenburg en…

Luiperds wys tande by Cravenweek

Dit was so amper of die Luiperds het met ‘n 100 persent slaagsyfer uit die o.18 Cravenweek by St.Stithians in Johannesburg gestap. Ongelukkig vir hierdie soliede span het hulle naelskraap met 26-29 teen die Oostelike Provinsie op die laaste dag van die toernooi vasgeval. Steeds kan die Luiperds hulle koppe omhoog hou met oorwinnings teen…

Coke netbaltoernooi in volle swang

Die 2017 Coke Skolenetbaltoernooi is tans aan die gang by Volkskool se netbalbane. Hier is ‘n paar foto’s van die meisies se o.15 en o.16 wedstryde wat gister plaasgevind het. Hou die Potchefstroom Herald se wedblad en komende Donderdag se Herald dop vir verdere foto’s en uitslae van die toernooi. Foto’s: Wouter Pienaar

College experiences haka first hand

On a typical winter’s day at Potchefstroom Boys High, an atypical sight of New-Zealand schoolboy rugby players doing their rendition of the Haka at full cry greeted the local boys in navy blue and orange. A sense of anticipation filled the air before the kickoff to this monumental SA vs NZ match at schoolboy level….

Volkies bied splinternuwe tweedespan kriekettoernooi aan

Die eerste o.15B- en tweedespan-toernooi in sy soort is vanaf 12-  15 Julie in Potchefstroom aangebied, met Volkies wat as gasheer van die toernooi gedien het. Hierdie toernooi is op die o.15B- en 2de-spanne van Volkies, Gimmies, Afrikaans Hoër, Monument, EG Jansen en Montana gefokus om speelkans en blootstelling vir hierdie spelers te gee. Spanne…
Die tonnel wat na Emirates Airline Park lei is een van die indrukwekkendste aspekte van die tradisieryke stadion

Rugby is meer as net 80 minute, dis ‘n leefstyl

Naweek na naweek speel rugbyspanne in wegwedstryde en meeste van die tyd sien ons as toeskouers en rugbyliefhebbers net die 80 minute se spel op die veld. Verlede naweek was ‘n uitsondering vir hierdie joernalis wat saam met die Luiperds se o.19–span na Emirates Airline Park vir hulle kragmeting teen die Leeus se o.19 welpies…

Luiperds verloor o.19 stryd teen blitsige Leeus

Die Luiperds se jong o.19 span het die pad na die goudstad verlede Vrydag 14 Julie aangedurf om die sterspan van die Leeus op Emirates Airlinepark aan te vat en het te midde van ‘n 43-12 nederlaag, genoeg positiewe aspekte getoon. Dit was veral in die eerste 20 minute waar die Luiperds hulle tande gewys…

Luiperds se o.19’s verloor katgeveg teen Vrystaat

Die Luiperds se jong o.19 melkbaarde het Saterdagoggend op Olënpark hulle katgeveg teen die Vrystaat Cheetahs se o.19 span met 36-24 verloor in ‘n opwindende wedstryd waar die Vrystaters net een stappie voor die tuisspan was. Kyk die foto’s hier – (Foto’s: Wouter Pienaar)
Die vonkelwyn vloei nadat Pukke hulle USSA-sege vandag (Vrydag, 7 Julie) teen Kovsies behaal het.

Pukke is netbal USSA-kampioene na lang titeldroogte

NWU-Pukke se netbalspan het ‘n onoorwonne USSA-toernooi beleef en wanneer dit die meeste saak gemaak in die finaal het hulle beste netbal gelewer om as wenners op hulle tuisbaan vandag teen Kovsies gekroon te word. Die eindtelling wat 43-35 in Pukke se guns geëindig het, was danksy ‘n briljante eerste tien minute waar Pukke ‘n…

Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
Top