Religion

Kerskruis val na 22 jaar

Elmé Dreyer van Ottostraat 21 skryf: Vir 22 jaar van die 51 jaar wat ek in die huis bly, het ek in die huis met die kruis gebly… tot verlede Vrydag. Terwyl Brian Jacobs, wat nog elke jaar vir die elektrisiteitstoevoer van die kruis, die Bethlehem Ster op die dak en die engel sorg hier…
religion

“Ek weet wat jy nodig het en sal voorsien in jou behoeftes”

Ek ry ekstra versigtig van die huis af en trek vir die tweede keer die week by die Total garage in. Ek stop aan die kant waar mens wiele pomp. Die petroljoggie kom aangestap en fluit saggies tussen sy twee goue voortande deur. “Ons moes Maandag al die band ‘gefix’ het mevrou,” sê hy.

Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
Top