Lifestyle

Fliek Vlooi: Kong: Skull Island

Ek gee Kong: Skull Island 7/10. Dit is ’n aksiebelaaide monsterfliek wat glad nie huiwer om die kyker van begin tot einde te vermaak met reuse monsters, gruwelike dode en martelende gevegte nie.
Robert de Villiers het 'n elfde plek in die o.18 Junior Wereldatletiekkampioenskappe behaal. Foto: Roger Sedres/ImageSA

Volkie hardloop saam die bestes by Wêreldkampioenskappe

Suid-Afrika se atletiekgeskiedenis is blink met ’n  puik spanpoging by die o.18 Wêreld atletiekkampioenskappe in Nairobi, Kenia, waar Suid-Afrika as die beste land met 11 medaljes, insluitend vyf goud, weggestap het. Potchefstroom se enigste vlagdraer was niemand anders as Hoër Volkskool Potchefstroom se uitmuntende middel- en langafstand-atleet, Robert de Villiers nie, wat sy skool en
Straatkatte leef van die vullis wat daagliks in Kingsstraat gestort word. Foto: Marianke Saayman

Kingsstraat verloor sy eertydse glorie

Kingsstraat, wat tussen die eens statige Kings Hotel en die Design Square winkelkompleks verbyloop, is ’n gevaarlike, vuil straat waar duisende liters water nou al vir sowat vier maande uit ’n stukkende pyp spuit.

Aardklop se Alexa op Kwêla

Aardklop se Alexa Strachan besoek Kwêla se en gesels met Hannes van Wyk ondermeer oor die nuwe Aardklop en haar pragtige dogtertjie. Omkring jou dagboek om nie die episode mis te loop nie. 23 Julie 20:00 net op kykNET.
Die tonnel wat na Emirates Airline Park lei is een van die indrukwekkendste aspekte van die tradisieryke stadion

Rugby is meer as net 80 minute, dis ‘n leefstyl

Naweek na naweek speel rugbyspanne in wegwedstryde en meeste van die tyd sien ons as toeskouers en rugbyliefhebbers net die 80 minute se spel op die veld. Verlede naweek was ‘n uitsondering vir hierdie joernalis wat saam met die Luiperds se o.19–span na Emirates Airline Park vir hulle kragmeting teen die Leeus se o.19 welpies

Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
Top