Lifestyle

Jong seun in tak vas: Kon erger gewees het

‘n Jong seun het vanmiddag (26 April) in Neethlingstraat omstreeks 14:30 in ‘n tak vas gery wat by die kant van ‘n skip-asblik uitgesteek het.
Janneman Malan het 94 * van 42 balle gemoker.

Malan posts century as Pukke start title defence on winning note

NWU Pukke’s defence of their CSA National Club Championship title got off to the best start possible with resounding wins over Maties, Kovsies and the Hollywoodbets Crusaders respectively in Pretoria this week. It was especially Janneman Malan’s destructive century (111 from 117 balls) against Kovsies, the first of the tournament, that gave Pukke the necessary

N12 gesluit na kop-aan-kop botsing

Twee vragmotors was vanoggend (26 April) omstreeks 01:00 op die N12 Johannesburg rigting in ‘n kop-aan-kop botsing betrokke.

Hospitaalpark ‘n oogseer

Die park oorkant die Potchefstroom hospitaal, is ‘n oogseer vir mense wat in die area bly. Ondanks die feit dat wyksraadslid, Johan Zerwick ongeveer ‘n maand gelede die park rondom die jukskeibane skoon gemaak het. Volgens Zerwick het hy amper vier vragte rommel van die park verwyder.

Vier beseer op N12 na voertuig rol

Vier mense is Saterdagmiddag (22 April) omstreeks 17:00 beseer nadat hul voertuig op die N12 gerol het. Paramedici van ER24 het op die toneel gekom waar hulle die voertuig in die veld gesien het. Volgens Russel Meiring, ER24 woordvoerder, het ‘n man en vrou buite die voertuig gelê, terwyl twee ander mense op die toneel

“Optog rookskerm vir vandalisme” sê VF+

“Die bewering dat die plundering en die brand van winkels en woonhuise in Coligny die gevolg is van ʼn rassevoorval waar ʼn boer die dood van ʼn twaalfjarige swart seun veroorsaak het, is bloot ʼn rookskerm om winkels in Coligny te plunder,” het dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus, in ‘n verklaring gesê.
Akani Simbine (links) en Wayde van Niekerk na hulle 100 meter wedloop.

Top 5 oomblikke by ASA Senior Atletiekkampioenskappe

1. Chris Harmse word SA-kampioen vir die 22ste agtereenvolgende keer: In Chris Harmse se wildste drome sou hy nie gedink het dat hy vir 22 agtereenvolgende keer as die SA hamergooi-kampioen gekroon sal word nie, maar die afgelope naweek se vertoning is ‘n bewys dat drome waar word. Harmse, wat op 43-jarige ouderdom die oudste
Fire From The Gods

On My Playlist: Top 5 Fire From The Gods songs

Fire From The Gods is truly a band with a unique sound currently on the metal/hardcore scene and these five guys from Austin, Texas are driving home their heavy music with some heavy and profound lyrics. Their comment on everything relevant from, social, spiritual and political issues kicks you right in the teeth. The band

Student missing for almost a week

a Student from CTI has been missing since Wednesday (19 April) According to her sister Molebogeng Kabo Mokele-Mosiane, she was last seen on the CTI Campus in Esselen street wearing blue jeans and a maroon T-shirt. Anyone with information is asked to phone (018) 295 1340

Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
Top