Recipes

Weskus-treffers

Na ‘n wonderlike vakansie in ‘Die Port’, soos hy daar bekend staan, (Port Nolloth), by vriendelike familie kan ek nie help om hierdie lekker resepte met julle te deel nie. Geniet hulle, al moet ons nou hier in Parys die bestanddele by die supermark gaan koop! Na ‘n wonderlike vakansie in ‘Die Port’, soos hy

Bederf ma vir Moedersdag

Bederf moeder hierdie Moedersdag met heerlike gebak – almal versier met ….. bessies!!! Kersiekoek Verhitoond tot 190° C.Bespuit twee panne metdeursnit 17,5cm envoeruit metwaspapier. Plaas 170gsagtemargarien en 170g strooisuiker in mengbak en klop goed tot romerig. Voeg 3 groot eiers by en klop goed. Sif 170g bruismeel en 5ml bakpoeier in en vou in. Verdeel

Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
Top