Religion

Jurie Pieters (49) wat na verskeie terugslae in sy lewe, die pad gevat het om mense te inspireer en die boodskap uit te dra dat dit nie saak maak wat in jou lewe aangaan nie, jy steeds positief moet wees, op te kyk na die Here en die lewe dag vir dag moet neem. Inlasfoto: Jurie Pieters se gemerkte kaart van sy wedervaringe deur die land. Hy is tans in die Vanderbijlpark-gebied. Foto’s: Nicky Jansen van Vuuren.

Geloofstapper draf 20 260 km kaf

VANDERBIJLPARK. – Verskeie terugslae in ‘n middeljarige man se lewe het hom laat besluit om die lewe soos hy dit geken het, agter te laat en ‘n staptog vir sy geloof te begin.
religion

Geniet ‘n lewe gevul met vrede

As die wonder in jou lewe gebeur dat jy ‘n kind van God word, ontvang jy ‘n nuwe lewe waarin jy rus en vrede in die Here ervaar.
Die welbekende orrelis en musiekkenner, prof. Albert Troskie, wat hierdie naweek optree tydens die 40-jaar viering van die drie-manuaal Fehrle en Roeleveldt orrel in die NG Gemeente Vredefort.

Kerk vier orrel-verjaardag met luisterryke uitvoerings

Die NG Gemeente Vredefort se drie-manuaal, Fehrle en Roeleveldt orrel, vier op 7 Junie sy 40ste verjaardag. Hierdie orrel is wyd en syd bekend, en is al bespeel deur menige orrelvirtuoos. Die verjaardagviering vind op 6 en 7 Junie plaas.
religion

Jesus Christus se Hemelvaart is ons Hemelvaart

Jesus gaan weg en die dissipels kan Hom nie volg nie. By Hemelvaart is afskeid die oorheersende gedagte. Die dissipels het alles gelos en Jesus gevolg, en nou sê Hy weggaan. Wat gaan van hulle word?
religion

FOUR SIGNS THAT YOU ARE LIVING FOR CHRIST

Christians are people whose lives are suppose to be God-centered instead of self-centered. The Apostle Paul encouraged Christians to “count ourselves dead to sin but alive to God in Christ Jesus,” (Rom 6:11) while Augustine confessed “You have made us for yourself, O Lord, and our hearts are restless until they rest in you.” It’s
religion

WE WERE ALL HAND-PICKED BY GOD – HESTER’S TESTIMONY

Jeremiah 1:5 “Before I formed you in the womb I knew you, before you were born I set you apart; I appointed you as a prophet to the nations.” We were all hand-picked by God Almighty, even before we were born. Whether you are a Christian or not, He has called us to play a
religion

FOUR PRIVILEGES THAT ARE GIVEN BY GOD

I am the gate; whoever enters through me will be saved. He will come in and go out, and find pasture. (John 10:9) Jesus is the way to God Himself. Those who come to God through Him get four privileges: 1) “He will be saved” The manslayer passed the gate of the city of refuge,
kerk, religion

God created angels to serve Him

Bible Study Planet Angels are spiritual beings created by God to serve Him (Ps 148:1-5; Col 1:16). They are described as “heavenly spirits, whose obedience and ministry God employs to execute all the purposes which he has decreed,” while the writer of Hebrews describes them as “ministering spirits sent forth to minister for those who

Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
Top