Top stories

Die verdagte is vasgetrek en gearresteer. Foto: Mooirivier Beskerming

Man dreig koerantverkoper met mes en hammer

ʼn Koerantverkoper van die Potchefstroom Herald is vanoggend (14 Desember) omstreeks 10:30 met ʼn mes en ʼn hammer buite Miederpark Spar gedreig en beroof. Die verdagte het ʼn pak koerante ter waarde van R300 by die koerantverkoper gesteel. Mooirivier Beskerming se reaksiespan het die verdagte vasgetrek en gearresteer. Daar is ook ander vermoedelik gesteelde goedere…

Totsiens, goodbye, sala sentle

Die tyd het aangebreek om aan al ons lesers en adverteerders dankie te sê vir hul ondersteuning deur die jaar. Dankie vir elke wenk, nuusberig en mening. Dankie ook aan elke instansie wat die afgelope jaar saam met ons aan projekte deelgeneem het. Die Herald-span sê totsiens, Geseënde Kersfees en Voorspoedige Nuwejaar. Die Herald se…

Reuke ‘beset’ Gimmie se gronde

Inwoners wat naby Gimmies woon, het verlede Vrydagoggend met ’n slegte reuk wakker geword. Riool het by beide koshuise uitgeborrel en van dié rou riool het in die stormwaterdreine ingeloop en in die Mooirivier beland. Die munisipaliteit het die probleem tussen Vrydag en Saterdag herstel. Die rioolpype was blykbaar geblokkeer deur groot klippe en bourommel…

My pa het my liefde vir Kersfees gekweek

Maryke van Heerden My pa was nog altyd ‘n lawwe, liefdevolle mens. Een wat sy eie liedjies opmaak, tot aansteeklik kinderlik raak oor Kersfees. My pa het vir 23 jaar by die munisipaliteit as hoof van die Ontwerp-afdeling gewerk. In die jare toe ek en my twee boeties redelik klein was, het die munisipaliteit jaarliks…

NG Welsyn Potch sê dankie

NG Welsyn wil elke Potchefstromer hartlik bedank vir hul betrokkenheid en ondersteuning gedurende 2017. “Elke skenking, hetsy klere, komberse, kruideniersware of jou tyd, hèt iemand se las help verlig! “Ons kon 103 kospakkies koop, 249 etes en klere aan 137 individue/gesinne voorsien. “Dit was ‘n bedrywige 2017. Sommer vroeg in die jaar het ons afgeskop…

60 jaar van genade

Rina en Martin Pienaar vier vandag hul 60ste huweliksjaar. Hulle is op 14 Desember 1957 getroud en onthou dié dag nog baie goed. Nie net is hierdie paartjie reeds 60 jaar getroud nie, maar hulle woon reeds 57 jaar in Potchefstroom. Rina onthou steeds hoe dit in 1965 gesneeu het in Potch en haar man…

Senwes hou Kerspromosiedag

Senwes het die afgelope Vrydag saam met OFM se Hitmobile hul Kerspromosies afgeskop. Daar was ’n gesellige atmosfeer en die reuk van gebraaide wors het in die lug gehang. Loer gerus by Senwes in vir dié promosies.

‘Onthou dit gaan eintlik oor Jesus’

B.J.V. Kriel skryf: Ons is na Sy beeld geskape. Hy is `n God vol liefde wat kan lag, kwaad word en huil. Hy kan sien en hoor en straf. (Ps 94:9-10). Die profeet Miga skryf: “Wie is `n God soos U? U vergewe sonde. U straf nie die sonde van die wat uit u volk…

6th Aganang FM Family Gathering

Aganang Fm will be hosting their 6th annual campaign to raise funds and collect food donations on Saturday 16 December. The campaign will be in a form of a music festival under the name ‘Aganang Fm Family Gathering’ which is one of the events hosted by Aganang FM for the purpose of contributing to poverty alleviation in our communities.

JB Marks unveils new corporate identity

In their vision for a transformed and integrated African world-class city, the JB Marks Municipality unveiled the new municipality’s corporate identity at a low-key function on Monday night at the Madiba Banquet Halls.

Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
Top