Top stories

JB Marks unveils new corporate identity

In their vision for a transformed and integrated African world-class city, the JB Marks Municipality unveiled the new municipality’s corporate identity at a low-key function on Monday night at the Madiba Banquet Halls.

Aggressive motorist assaults Potch traffic official

A video has surfaced on social media in which a Potchefstroom provincial traffic official is being assaulted by a motorist on the Johannesburg N12 road, near Safari Land.

Engel-juffrou gee haar lewe vir haar kleinkinders

’n Juffrou, ma en ouma wat beskryf word as ’n engel, het verlede week gewys wat ware liefde is toe sy haar eie lewe gegee het om dié van haar kleinkinders te red. Vrydag 8 Desember is dié geliefde onderwyseres van Promosa Primêr, Sarie van Wyk, ’n dag voor haar dogter se troue, tragies in…
police,saps

Pedestrian dies gruesomely on N12 road

A 39-year-old man was arrested for culpable homicide and driving under the influence of alcohol at about 20:18 on Sunday after an unidentified pedestrian was found dead at an accident scene.

Safer festive season operations in full swing, more suspects held

The police in the province have strengthened the fight against criminality. This became evident when a total of 150 suspects were nabbed for various offences during crime intelligence-driven operations held between Friday, 08 and Monday, 11 December 2017. The suspects were arrested for contact crimes, property related crimes and many other offences at all seven…

Wees versigtig vir dié dodelike siekte

Daar is vanjaar nog net een geval van listerellose in Potchefstroom aangemeld. Volgens Nevashan Govender van die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (NIOS) is dit een van 14 gevalle in die Noordwes, waarvan vyf in die Kenneth Kaunda-distrik aangemeld is. Hierdie dodelike siekte het die afgelope paar maande landwyd drasties gestyg. Listerellose het reeds die…
Demi-Leigh Nel-Peters saam met haar pa, Bennie en stiefma Elsabe. Foto: Verskaf

Demi-Leigh mis somer en braaivleisvure

Sy mis reeds Potchefstroom se Desember somerweer en die reuk van braaivleisvure. So sê Potchefstroom se skoonheid, Demi-Leigh Nel-Peters wat twee weke gelede die Mej. Heelal-kroon in Las Vegas verower het. Die Herald het met Demi-Leigh en haar pa, Bennie en stiefma, Elsabe Peters gesels oor haar eerste paar weke as Mej. Heelal. “Week een…
potch herald logo

Top 5 Webstories van die jaar

Die Herald se top 5 mees gelese stories van 2017 op die webblad is baie interessant, dit was nie net sogenaamde “harde nuus” of dan (dikwels) slegte nuus nie. 5. Een dood na Louwstraat aanval Die gru-aanval op ’n bejaarde egpaar in Louwstraat het die gemeenskap behoorlik geruk. Adriaan “Boeta” Smit en sy vrou Lily,…

Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
Top