Local news

Kom saam met Molen Kórus na die Wêreld-Koorspele in 2018!

Molen Kórus, ‘n kamerkoor in die Potchefstroom omgewing, is baie opgewonde oor sy beplande deelname aan die 2018 Wêreld-Koorspele in Pretoria vanaf 9 tot 14 Julie 2018. ‘n Koor word in September 2017 spesifiek vir hierdie doel saamgestel. Oudisies word gehou op Maandag, 11 September 2017 vanaf 17:00. Om ‘n oudisie te boek, stuur asb. ‘n…

Come fly or glide with the Brownies

The Girl Guides, 1st Potchefstroom Brownie Pack recently paid a visit to the Potchefstroom Airfield. With them are the flight student, Oliver Meyer from Dresden in Germany; René Coetzee, the instructor of that flight and Tienie Jonker, the facilitator and guide for the day. The Ka-13 is a glider that is used for training.
Die historiese Eikelaan in Potchefstroom.

Boomplantdag is die volgende teken van hoop vir historiese Eikelaan

Daar is nuwe hoop dat Potchefstroom se historiese Eikelaning gered kan word, danksy verskeie mense en instansies se belangstelling daarin. Die Eikelaning bestaan sedert 1910 toe die eerste bome op versoek van ’n ene Reuben Gericke, wat daagliks met sy fiets van die Potchefstroom dam tot by die Landboukollege moes ry, geplant is. Eikebome is…

Vrou oorweeg regstappe teen Potch Hospitaal

‘n Vrou oorweeg regstappe teen Potchefstroom Hospitaal nadat hulle haar oupa volgens haar baie swak behandel het. Volgens me. Hilda Snyman, is oupa Hercules “Boet” Visser (87) op 22 Julie laatmiddag in saal 9 opgeneem. “Hy was nie siek nie, hy het net gesê hy voel nie lekker nie en dat hy so bietjie benoud…

Goeie toneel vanjaar by Aardklop

Daar kan uitgesien word na goeie toneel by Aardklop wat van 4 tot 9 Oktober 2016 plaasvind. Een van die toneelstukke is Pa. Dit bied insae in die wêreld van `n man met erge demensie/Alzheimer se siekte. André is trots, sjarmant, intelligent en aspris, en stukkie vir stukkie sien ons hoe sy herinneringe vervaag en…

PotchVegas: Stage B line-up

The much-anticipated student music festival that will be taking place at Senwes Cricket Stadium from 22-25 September is now lining up talent for Stage B. With an exciting line-up for the main stage, the Stage B talent is just the cherry on the cake. It has the following acts: The Snowcones is an urban groove…

Oewersig inwoners hou woongebied netjies

As deel van ‘n projek van die Oewersig Inwonersvereniging, het Vorster Naude, Roelof Burger en prof. Anné Verhoef onlangs al die straatlyne in die woongebied, asook een van die spoedbulte in Steve Bikostraat op die Bult, geverf. “Daar is vyf spoedwalle in Oewersig wat ons geverf het. Ons het toe besluit om die groot een…

Poortjiedam steeds vuil na skoonmaak

Poortjiedam ten weste van die stad is bedoel om ‘n plek van ontspanning te wees, maar vir die afgelope paar maande is dit ‘n probleem vir die gemeenskappe van Mohadin en Promosa. Inwoners kla dat die dam vuil is en dat hulle weens die reuk wat deur die damwater veroorsaak word, nie eens in die…

Lions Club Potch cares for youngest and most vulnerable community members

Whereas starting or enlarging a family is mostly a joyous occasion, it some-times happens that the baby is born prematurely or ill. While the dedicated nurses of the Potchefstroom Hospital neonatal intensive care unit do everything in their power to assist the babies through their difficult start in life, funding and resources are very limited….

Potch Boys High student is Mr Jnr Africa 2016

Mandla Mbotho, a matric learner from Potchefstroom Boys High and a member of Alternative Studios, won the presti-gious title of Mr Jnr Africa 2016 at a high-profile event at the Protea Hotel O.R. Tambo in Kempton Park on Saturday 25 June. He regards this victory as the first big step towards building a bright future…

The bird with a horn

By Jan Fourie The helmeted guineafowl/gewone tarentaal (Numida Meleagris), cannot be confused with any other bird. It is fairly large, about the size of a domestic chicken. Its overall colour is greyish black with small white spots all over the body. It has an unfeathered head, decorated with a horny knob/horn on top (hence the…

Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
Top