20 jaar gelede

20 jaar gelede

Businessmen’s apathy slated

Die Carletonville Herald het weer oor ‘n verskeidenheid nuusgebeure in sy uitgawe van 20 jaar gelede berig.
20 jaar gelede

Man brutally attacked and stabbed

Die Herald het weer oor verskeie nuusberigte in sy uitgawe van 20 jaar gelede berig. A Carletonville man was brutally attacked and stabbed by three unknown assailants while a nearby security guard allegedly stood by and watched without going to his assistance. Three unidentified men approached him, and without warning, attacked. A fierce fight followed
Voorblad 24 Februarie 1995

Barolong druk stadsraad oor grond

In die uitgawe van 24 Februarie 1995 berig die Herald op die voorblad dat die Barolong die stadsraad weer onder druk plaas oor die grond ten weste van Potchefstroom. Die Barolong meen dat dié grond vroeër aan hulle behoort het en het gedreig om dit te gaan beset. Die grond is geleë wes van die
20 jaar gelede

Buurman skiet inbreker dood

Die Herald het weer oor ‘n verskeidenheid gebeure in sy uitgawe van 20 jaar gelede berig. Die manhaftige poging van ‘n man wat sy buurvrou tydens ‘n inbraak te hulp gesnel het, het daartoe gelei dat een van die inbrekers doodgeskiet is. Volgens ‘n woordvoerder van die polisie het me. Maria Cathrina Pieterse (54) van
20 jaar gelede

Gesinsmoord skok egpaar se kinders

Die Carletonville Herald het in sy uitgawe van 20 jaar gelede weer oor ‘n verskeidenheid nuusgebeure berig. Terwyl ‘n seun sy ma se laaste woorde oor die telefoon aangehoor het, het hy gehoor hoe ‘n skoot in die agtergrond klap. Mev. Hester Johanna Sophia Stadler (60) en haar man, mnr. Jan Dirk Stadler (64), van

20 Jaar gelde in Carletonville Herald

Seuntjie (3) sterf tragies, pa ernstig Die Herald het weer oor verskeie nuusgebeure in sy uitgawe van 20 jaar gelede berig. Die driejarige seuntjie van ‘n polisiekaptein van Carletonville is tragies dood en sy pa ernstig beseer toe hulle voertuig teen beeste op die teerpad naby die Doornfontein Goudmyn gebots het. Kapt. Tommie Thomson (32)

Polio-gevaar kry aandag, skryf Herald in 1995

Die hoofberig in die Herald van 9 Mei 1995 gaan oor die groot veldtog wat geloods is om landwyd alle kinders onder vyf jaar, polioslukstof te gee. Dit het gevolg nadat verskeie gevalle van dié hoogsaansteeklike en aanmeldbare siekte in Suid-Afrika aangemeld is. Die veldtog is oor drie dae gedoen en al het kinders voor

Carletonville HeraldParys GazetteSedibeng SterVaal Weekblad
Top